Gebed
Hoe kan ons vir jou bid?
Deel wat op jou hart is. Elke gebedsversoek word persoonlik deur Professor Adriaan Stander gelees en voor gebid, en hy sal aan jou antwoord.
“Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.” — 1 Petrus 5:7
Jou versoek bly privaat — net die bediening sien dit.
My gebedsversoeke
Teken in om jou vorige gebede en antwoorde hier te sien.
